Kry ’n plat maag en sterk maagspiere

Kry ’n plat maag en sterk maagspiere

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak. Om jou mooi maag met trots te kan wys, moet jy van die vetjies ontslae raak wat die sespak wegsteek.

Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem, is eintlik vier afsonderlike abdominale spiere wat verantwoordelik is vir verskillende bewegings en liggaamsfunksies. Maagspiere moet dus in alle rigtings en deur ’n verskeidenheid bewegings geoefen word, wat meer as net opsitte behels.

Kernoefeninge is belangrik vir ’n ferm maag. Jy het egter nie spesiale toerusting, ’n gimnasiumsessie of baie tyd hiervoor nodig nie. Drie ...

Glo dit of nie, elkeen van ons het ’n perfekte sespak. Om jou mooi maag met trots te kan wys, moet jy van die vetjies ontslae raak wat die sespak wegsteek.Dit wat ons gewoonlik maagspiere noem, is eintlik vier afsonderlike abdominale spiere wat verantwoordelik is vir verskillende bewegings en liggaamsfunksies. Maagspiere moet dus in alle...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! Die meeste van ons ...

Elke beweging wat jy uitvoer – doelbewus of nie – verbrand energie. Dit is goeie nuus as jy gewig wil verloor! Die liggaam benodig energie ...

Scroll to Top