[VIDEO] Help! My kinders verskil
- Ouerskap MENTOR
- Lizanne du Plessis
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil.
Dawid beskryf dit mooi in Psalm 139 waar hy sê: “U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm.” Wat ’n fantastiese beeld van hoe ons elkeen uniek gemaak is.
Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Jannie Putter
- Jannie Putter
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...
Serahni Symington
- Serahni Symington
Dr. SERAHNI SYMINGTON, spelterapeut en Voelgoed se ouerskap-mentor, gesels oor die ontnugterings van ouerskap en die draaiballe wat ma’s elke dag trotseer. My verwagting van ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
“As jy weet wie jy is, sal jy ophou om jouself met ander te vergelyk en eerder fokus op jou unieke eienskappe,” sê LYNETTE BEER. ...