Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste video
- Melinda Bam
“Wanneer ons deur donker tye gaan, staan sterk in jou geloof en word bemoedig daardeur. Praat positief oor jou uitdagings, want jou woorde het krag,” ...
Méér video’s
Ruan Josh
- Ruan Josh
“Hou vas aan God se Woord. Druk deur elke seisoen van jou lewe, want ons almal maak foute. Leer daaruit en maak die beste van ...
Lindie Strydom
- Lindie Strydom
“Daar is altyd iets om te oes en te leer, selfs in die moeilike tye in ons lewe. Ten spyte van slegte dinge, leef met ...
Riana Nel
- Riana Nel
“Dis ’n eer om deel te kan raak van mense se lewe deur my liedjies. Wanneer mense deur moeilike uitdagings gaan, bring my musiek hoop,” ...
Prof. Elain vlok
- Prof. Elain vlok
PROF ELAIN VLOK, die stigter van Clover Mama Afrika, se werk is ’n bewys van wat gebeur wanneer iemand hul hart in die diens van ...
Mandi Baard
- Mandi Baard
MANDI BAARD deel haar eerlike reis deur onvrugbaarheid, geloof en hoe vriende en familie haar krag gegee het om aan te hou glo. Teen 42 ...
Jo Black
- Jo Black
Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed. ...