Wanneer jy Oor moet begin na sonde

Wanneer jy…Oor moet begin na sonde

Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat om oor te begin nie. 

Christene struikel ook in hierdie sondige wêreld 

Dink maar aan jou eie lewe. Jy dobbel dalk nie, is doodeerlik en het net oë vir jou eie man, maar wat van jou geskinder, neus-in-die-lug houding, onvergewensgesindheid of plofbare woedebuie? Alles teenstrydig met dit wat iemand van ’n Christen verwag. Jy wil nie so wees nie, maar tog is jy!

Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat om oor te begin nie. Christene struikel ook in hierdie sondige wêreld Dink maar aan jou eie lewe. Jy dobbel dalk nie, is doodeerlik en het net oë vir jou eie man,...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wanneer jou gebede onbeantwoord bly, is dit maklik om mismoedig te voel. Leer hoe om onvervulde verwagtinge te hanteer en geloof te hê in God ...

Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry ...

Scroll to Top