
Wat om te doen as jou maat se gewoontes jou pla
- Gelukkig getroud
- Ilze Ludick
Pla jou man se gewoontes jou? Leer eenvoudige maniere om irriterende gedrag aan te spreek, julle band te versterk en die liefde lewendig te hou.
Wanneer is die regte tyd en plek om te praat oor wat jou pla
Hy kan eenvoudig nie ’n laai of kas se deur agter hom toemaak nie. Of hy los sy klere langs die wasgoedmandjie in plaas van in die mandjie.
Soos jou frustrasievlak styg, het jy al manipulasie, trane, verwyte, argumente en dreigemente probeer. Met min sukses. Jy maak ’n fout as jy dink jy kan verandering summier afdwing.
Die Amerikaanse akteur Charles Laughton was al ’n paar jaar lank getroud toe iemand hom vra: “As jy ooit sou skei, sou jy dit oorweeg om weer te trou?”
Sonder om twee keer te dink, het hy “nee” geantwoord.
“Want,” het hy verduidelik, “terwyl hy nog na haar vry, openbaar ’n man net sy goeie eienskappe. Ná die troue kom sy ware self geleidelik na vore. En daar is baie min wat sy vrou daaraan kan doen. Ek glo nie ek wil ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Lyk jou man ’n bietjie “af” die laaste tyd? Kyk hoeveel jou woorde van waardering doen om die beste in hom na vore te bring. ...
Klein jakkalsies begin meteens oral kop uitsteek. Selfs die manier waarop hy sy koffie in die oggend afsluk, kan jou grensloos irriteer. Hoekom nou skielik? ...