Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Word beter en nie bitter nie

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie.

Teleurstelling is ’n deel van die lewe

Dalk het jou toekomsdrome nie werklikheid geword nie – jou huweliksbootjie het op die rotse geloop of jy is ongelukkig in ’n werk wat so aanloklik gelyk het.

Die samelewing is nie baie genadig teenoor foute nie. Dit word nie eintlik geduld nie, en tweede kanse is maar skaars. Nogtans is mislukking deel van die lewe.

Deel die artikel

Méér artikels

Leef met dapperheid en deursettingsvermoë! Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met ywer en God aan jou sy kan jy die lewe se ...

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste ...

Scroll to Top