Artikels

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Vermy ’n familietwis oor ’n testament 

Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word ná jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor. Sê ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Stel ’n pynlose begroting op 

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Verseker jou kind se toekoms 

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Begroot beter en spaar meer

Moenie snags wakker lê oor jou geldsake nie. Begin eerder deur vandag ’n begroting op te stel sodat jou inkomste en uitgawes elke maand sal ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Leer om nee te sê vir oorspandeer

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik ...

Onnodige uitgawes

Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie. Jy het nie die nuutste ...

Maak jou skuld minder

As jy op die oomblik in jou skuld verdrink, is die probleem heel moontlik dat jy geld uitgee wat jy nie het nie. Mense redeneer ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Bestuur jou digitale bates

Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die ...

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Moeilike ekonomiese tye

Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur ...

Scroll to Top