Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ontspan, Hy is in beheer! – Liesel Krause-Wiid

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe.

Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. Dis om te erken jy kan niks op jou eie regkry nie. Jy moet weet dat jy nooit net met jou eie krag sal kan regkom nie.

Jy moet rustig raak en stilweg vertrou dat daar Iemand is wat jou belange op die hart dra. Wat agter die skerms werk sodat dinge mooi vir jou in plek sal val.

Dis oukei om soms swak te wees

Jy hoef Hom nie te beïndruk met hoe oulik of hoe goed jy is nie. En al is jy geleer om op jou eie twee voete te staan, hoef jy nie self die bestuurder van jou lewe te wees nie. Geloof is glad nie om op jou eie krag staat te maak nie!

As ons regtig glo en vertrou Hy ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...

Grappies oor skoonma’s is volop, maar ’n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe ’n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne. Kritiek ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!