Koffiekoekies

Koffiekoekies

15 min. + baktyd 7 min.

24 koekies

300 g amandelmeel

50 g amandelsplinters

1 e kakao, opgehoop

1 t sout

1 t koeksoda

200 g amandelneutbotter

6 e rou heuning

2 t vanieljegeursel

1 t opgehoopte sterk

koffiepoeier, of 1 skoot espresso

koffiebone en haselneute vir garnering (opsioneel)

  1. Stel die oond op 200 °C.
  2. Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei en besprinkel met amandelmeel.
  3. Meng al die bestanddele saam tot dit egalig gemeng is en ’n stewige deegtekstuur het.
  4. Neem ’n stuk deeg, rol dit in ’n worsvorm met ’n deursnee van 2 tot 3 cm, sny dan in stukkies van ongeveer 3,5 cm lank.
  5. Plaas die deegstukkies op ’n bakplaat, met genoeg spasie tussenin.
  6. Druk ’n vurk in kakao, en gebruik dit dan om elke stukkie deeg plat te druk. Die kakao help dat die deeg nie aan ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties   ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny   ongeveer 12 sprietuie   6 vye (1 ...

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

Scroll to Top