Artikels

Jy kan weer héél word

Jy kan weer héél word

Niemand spring lyding vry nie. Genesing ná seerkry is egter moontlik, sê skrywer en geloofkenner LIESEL KRAUSE–WIID God is in ons seer seisoen steeds dáár

Daar is ’n rede hoekom ek moes leef

Daar is ’n rede hoekom ek moes leef

Daar is baie te leer uit slegte ervarings. Hoe kosbaar die mense na aan my is. Om met nuwe oë na my lewe te kyk

Glo my, Hy is altyd in beheer

Glo my, Hy is altyd in beheer

“Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.” (Lukas 12:7) Toe dit so

Moets en moenies vir stilword

Moets en moenies vir stilword

Die talle boeke op jou boekrak oor stilword, verraai jou skuldgevoelens oor die gehalte van jou afsonderingstyd. Vergeet al die moets en moenies van ’n

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ontspan, Hy is in beheer! – Liesel Krause-Wiid

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie.

HOE OM... te weet wat God se wil is

HOE OM… te weet wat God se wil is

Moet jy ’n belangrike besluit neem? Miskien lê jy snags wakker daaroor. LIESEL KRAUSE-WIID gee riglyne oor hoe jy kan weet wat God se wil

Wat die Bybel sê oor ... Sonde

Wat die Bybel sê oor … Sonde

Baie mense loop rond met ’n klomp bagasie uit die verlede. Dinge wat hulle terughou en steeds baie pyn veroorsaak. Niemand is sonder sonde nie.

Hoe om

Hoe om… ‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!)

“Wat sê jy oor jouself? Maak seker jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Selfvertroue is eintlik Godsvertroue,” sê LIESEL KRAUSE-WIID, aanbieder

Sien God deur die oë van ’n kind

Sien God deur die oë van ’n kind

“Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie.”

Scroll to Top