Bepaal of jou doelgewig realisties is

Bepaal of jou doelgewig realisties is

Hoe voel jy oor jou gewig? Sommige mense is tevrede met net gesonde kilogramme en steur hulle nie juis aan ’n liggaamsmassa-indeks of LMI nie.  

’n LMI van minder as 18.5 klassifiseer as ondergewig, tussen 18.5 en 25 as normaal en bo 25 as oorgewig. Hoewel navorsing wys dat mense met ’n gesonde indeks ’n lae risiko vir leefstylverwante siektes het, is dit nie die alfa en omega vir ’n gesonde liggaamsbou nie. 

Hoe bepaal jy jou ideale massa? Verskeie faktore, soos jou beenstruktuur of bou, huidige vet- en spiermassa moet in ag geneem moet word. Leefstyl, ouderdom en aktiwiteitsvlakke speel ook ’n rol. 

Om te bepaal of jou ideaal realisties is vra jouself die volgende: Wat het jou op dié syfer laat besluit? Is dit hoeveel jy voorheen geweeg het en het jy toe goed gevoel? 

Wanneer jy weet wat jou doelwit is, is die volgende oorweging: Wat moet ek doen om daarby uit te kom en dit dan daar te hou? Sal ek dit kan doen deur net gesonder te eet en matig te oefen of sal dit gepaard moet gaan met mediese behandeling, ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...

Grappies oor skoonma’s is volop, maar ’n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe ’n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne. Kritiek ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!