Huwelik MENTOR

Huwelik MENTOR

Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. ...

As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop ...

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. Vind ...

Nuutste video’s

Gretha Wiid

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en ...

Gretha Wiid

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle ...

Gretha Wiid

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie ...

Nuutste oudio’s

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...

Vroue wil graag hê hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe ...

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997, of Helien Gous (Gauteng en Wes-Kaap) by [email protected] of 084 549 2286.

Voelgoed Media

VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Scroll to Top