Elke paartjie kort ’n plan

Elke paartjie kort ’n plan 

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. 

Stel ’n praktiese huweliksplan op wat werk vir julle 

Almal is dit eens: ’n Mens moet elke dag aan jou huwelik werk. As jy pasgetroudes egter vra hoe hulle dit gaan doen, weet hulle nie regtig nie.

Hoewel hulle op ’n rasionele vlak toegee dat ’n huwelik werk verg, voel dit op ’n emosionele vlak asof ’n definitiewe plan nie by ’n verhouding pas nie. As ons lief is vir mekaar, moet dit tog vanself werk, of hoe?

Die meeste egpare het geen idee hoe om die algemene beginsels vir ’n gelukkige huwelik prakties toe te pas nie.

’n Mens wonder dikwels hoe paartjies se verwagtings van die huwelik lyk met ’n idilliese wittebrood agter die rug. Die meeste mense meen dis harde werk en nie net maanskyn en rose nie, maar glo hulle is reg vir die uitdaging.

As julle eers getroud is, tree daar ’n finaliteit in en besef jy ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ...

Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Wees vir hom ’n ...

Scroll to Top