HOE-OM…-…-uit-te-vind-wat-jy-werd-is_result

HOE OM… … uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om jou waarde te ontdek, sê DANIE VORSTER.

Mense sê graag dat hulle die beste prokureur, dokter of rekenmeester wil wees. Dat hulle ander wil dien en hulle roeping wil vervul.

Heimlik droom hulle egter daarvan om baie geld te maak, want hulle koppel sukses aan rykdom en geluk.

Geen wonder baie kinders maak hulle loopbaankeuses op grond hiervan nie. Hulle luister as die grootmense gesels en glo later self dat baie geld vir hulle die goeie dinge in die lewe sal kan koop.

Waardeer jouself vir wat en wie jy is

Dit is belangrik om nie te veel of te min van jouself te dink nie. Minderwaardigheid of meerderwaardigheid sal net onnodige pyn, hartseer en ongelukkigheid veroorsaak.

Die waarde van ’n besigheid sal mos nie ’n korrekte weerspieëling van sy bates en laste wees as die finansiële state of rekeningkundige beginsels verkeerd is nie. Net so kan die verkeerde manier van dink ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...

Ons dien ’n ongelooflike God wat met liefde en deernis die pad saam met ons stap. WANDA BAM het geleer dat sy Hom maar kan ...

Scroll to Top