Minette Visser Minette Visser Oudio Minette Visser Video Nuwe Jy Mentor Voelgoed Mentor Belangriksheid van water Is water regtig vir ons belangrik? Hoeveel water moet ons inneem?

Hou jou brein vlymskerp tot op 90!

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem.

Eet die regte kosse vir beter breinkrag

Dit is belangrik om te onthou dat ons verskillende nutriënte vir verskillende fases in ons lewe nodig het. Soos ’n mens ouer raak, verander jou behoeftes.

Hoe ouer ons raak, hoe meer kollageen verloor ons byvoorbeeld. Maar gelukkig is daar kosse wat ons kan eet om ons brein vlymskerp te hou.

’n Mediterreense dieet fokus ...

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem.Eet die regte kosse vir beter breinkragDit is belangrik om te onthou dat ons verskillende nutriënte vir verskillende fases in ons lewe nodig het. Soos ’n mens ouer raak, verander jou behoeftes.Hoe ouer ons...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die ...

Scroll to Top