Jannie Putter [oudio+video]

Jannie Putter – Lag maak die lewe lekker

"Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen." - Jannie Putter

Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery in die goeie sin van die woord verstaan nie, is emosioneel arm, want hierdie persoon is geneig om alles persoonlik op te neem. Myns insiens moet ’n humorsin in die ouerhuis ingeoefen word, want dit help ’n ...

“Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen.” – Jannie PutterEk kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top