Bianca van Rensburg

Oefening sit jou in ’n beter bui 

Daar is ’n baie mense wat met depressie sukkel. Oefening is een van jou goedkoopste en doeltreffendste maniere om depressie onder beheer te kry. 

Oefening beïnvloed ons hormone direk. Endorfiene, die goedvoelhormone, word vrygestel wanneer jy oefen. As jy vir 15 minute ’n dag hardloop of vir ’n uur gaan stap, kan dit jou kans om depressie te ontwikkel met 26% verminder.

Hierdie hormoon laat jou nie net beter voel nie, dit kan ook pyn verminder. Soos wat morfien vir pasiënte gegee word, doen endorfiene dieselfde in jou liggaam. Dit verander breingolwe ...

Daar is ’n baie mense wat met depressie sukkel. Oefening is een van jou goedkoopste en doeltreffendste maniere om depressie onder beheer te kry. Oefening beïnvloed ons hormone direk. Endorfiene, die goedvoelhormone, word vrygestel wanneer jy oefen. As jy vir 15 minute ’n dag hardloop of vir ’n uur gaan stap, kan dit jou kans om...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die ...

Scroll to Top