Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ontspan, Hy is in beheer! – Liesel Krause-Wiid

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe.

Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. Dis om te erken jy kan niks op jou eie regkry nie. Jy moet weet dat jy nooit net met jou eie krag sal kan regkom nie.

Jy moet rustig raak en stilweg vertrou dat daar Iemand ...

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe.Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. Dis...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top