Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Oppas! Jou woorde maak seer

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en toepaslik is. Die bedoeling is nie om misleidend of onopreg te wees nie, maar eerder om ander met bedagsaamheid te bejeën.

Chuck Swindoll skryf (in Insight for Today), “ek het jare gelede skoene verkoop en ’n bekwame kollega het my die wyse advies gegee om nooit te sê: “Dame, u voet is te groot vir hierdie skoen nie”, maar eerder: “Ek is jammer, maar hierdie skoen ...

Om taktvol te wees beteken om mense se gevoelens in ag te neem en hulle nie onnodig seer te maak nie. Dit is intuïtiewe insig oor wat reg en toepaslik is. Die bedoeling is nie om misleidend of onopreg te wees nie, maar eerder om ander met bedagsaamheid te bejeën.Chuck Swindoll skryf (in Insight for...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top