[OUDIO] “Help! Skuld verwoes my huwelik!”
Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se suinigheid.
Ons trap maklik in die strik om dinge te koop wat ons nie nodig het nie met geld wat ons nie het nie en om mense te beïndruk wat ons nie ken nie. Wanneer ons trou, begin ons versamel, opgaar en uitbrei. Hoe meer goeters ons in ons huise het, hoe duurder is dit om al die luukshede te versorg. en dan is daar ook die kinders! Groter uitgawes vra weer harder werk en meer spanning.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Danelle Dreyer, eienaar van ’n gesondheidskliniek en finalis van die realiteitsreeks Ster-Status
Eet meer gereeld om gewig te verloor. As jy dit daaglikse deurvoer, is dit moontlik om gewig te verloor. En belangriker, ’n goeie gewig in ...
Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid.
...Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...