[OUDIO] Spaar op mediese koste

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...

Dis doodgewoon waar dat die uitwerking van tegnologie beteken ons gaan baie langer leef, maar nie noodwendig gesonder nie. Wanneer jy met ouer mense praat, veral diegene in hulle sestigs en sewentigs, kom jy agter die grootste gedeelte van hulle geld word maandeliks aan mediese uitgawes bestee. Dis daarom belangrik om vroegtydig hiervoor voorsiening te begin maak.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Ernalize du Toit, skrywer en joernalis

Dis so uitputtend om jouself met ander ma’s te vergelyk … staak dadelik die onderlinge kompetisie oor wie se kind die beste is. Ondersteun mekaar ...

Christel de Lange, dieetkundige en borsvoedingskonsultant

Dit voel hoe minder jy eet, hoe meer gewig tel jy op… Die grootste fout wat mense begaan wanneer hulle gewig wil verloor, is om ...

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...

Scroll to Top