Serahni Symington

Portuurdruk begin vroeër as wat jy dink

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het.

Hulle word blootgestel aan materialistiese goed wat ander mense het. Speelgoed waarmee maatjies speel wat hulle nooit eens van kon droom of aan dink nie.

Selfs ouers ervaar van hierdie groepsdruk. Mammas meet hulleself aan ander mammas … pappas aan ander pappas.

Ons begin mekaar se doen en late volg sodat ons weet wat die aanvaarbare sosiale reëls vir my driejarige se partytjie is. ...

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het.Hulle word blootgestel aan materialistiese goed wat ander mense het. Speelgoed waarmee maatjies speel wat hulle nooit eens van kon droom of aan dink nie.Selfs ouers ervaar van hierdie groepsdruk. Mammas...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top