Matriek–bootreis 2023

Die matriek bootreis is ’n onvergeetlike ervaring vir vriende wat lewenslange herinneringe wil maak! Boonop is dit superveilig, wat vir ouers al die gemoedsrus gee wat nodig is.  Ons vaar op die splinternuwe MSC Splendida wat vir die heel eerste keer ooit Suid-Afrika toe kom! Hierdie skip is soos ’n luukse oord op water. Daar is musiek, kunstenaars ’n wêreldklas teater en ’n verskeidenheid restaurante met heerlike disse van regoor die wêreld.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!