Die #Girls-bootreis word sestien en gaan die groooootste naweekwegbreek nóg vir vriendinne, susters, kollegas, ma’s en dogters wees! Vrydag 13 Februarie tot Maandag 16 Februarie 2026.
Die #Girls-bootreis word sestien en gaan die groooootste naweekwegbreek nóg vir vriendinne, susters, kollegas, ma’s en dogters wees! Vrydag 13 Februarie tot Maandag 16 Februarie 2026.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!