![Wat as iemand leuens oor my versprei?](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Wat-as-iemand-leuens-oor-my-versprei-1024x536.webp)
Wat as iemand leuens oor my versprei?
- GeloofsTERAPIE
- Susan Coetzer
Eerlikheid is die bousteen vir enige verhouding. Leuens skend vertroue en plant saadjies van agterdog wat nie sommer uitgeroei kan word nie, sê SUSAN COETZER.
As ’n mens eers een keer gejok het, kan jy weer ... en sou jy ook kon steel. Leuens begin binne en lei tot ’n oneerlike beeld na buite.
Leuens breek vertroue en lei tot ‘n oneerlike beeld
Ongelukkig raak jok so ’n gerieflike gewoonte dat ons dalk nie die nodigheid insien om dit af te leer nie. Ons verskoon dit graag as nie te ernstig nie, want “almal” doen dit.
Daar is ook mense wie se geesteswêreld oor jare so verstrengel is hierdeur dat hulle geen insig in die waarheid het nie. Hulle is verblind en letterlik “vasgebind” deur die vader van die leuen.
Baie mense word kwaad wanneer daar vir hulle gelieg word. Hulle kan nie glo dat iemand hulle geskenk van vertroue so kan skend nie.
En tog, dit help nie om iemand met feite, bewyse en logika na die waarheid te probeer oorhaal nie. Dit verg heeltemal te veel ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. ...
Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou roeping ...