Artikels

Lucia Dramat

Jou visie bepaal wat jy regtig wil hê

Om te kry wat jy regtig wil hê, is die meeste van die tyd nie so moeilik nie. Maar om te kry wat jy nou ...

Jannie Putter [oudio+video]

Sê ja vir wat jou gelukkig maak

Ons ervarings bepaal wat ons glo. Kies vandag hoe en wat jy beleef. Vind uit wat jou gelukkig maak sodat jy jou lewe daarmee kan ...

Lucia Dramat [Oudio+Video]

Gaan met groter selfversekerdheid deur die lewe 

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe te verwyder, dink ...

Lynette Beer

Hou jou gemoed positief in negatiewe tye

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy ...

Jannie Putter [oudio+video]

Luister meer as wat jy praat

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons ...

Lucia Dramat [Oudio+Video]

Vra die vraag wat jou lewe verander 

Die vrae wat ons vir onsself vra, is meestal negatief. Die antwoorde wat dan volg, ook. Laat staan negatiewe vrae. Leer om vrae te vra ...

Lynette Beer

Lynette Beer – Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie

’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae ...

Lynette Beer

Lynette Beer – Geld koop nie geluk nie

Talle mense gaan gebuk onder ’n mentaliteit van armoede en skaarsheid. Die realiteit is egter dat ’n mens met so ’n lewensbeskouing nooit genoeg geld, ...

Jannie Putter [oudio+video]

Leer mense regtig ken

Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party ...

Scroll to Top