Artikels

Beskerm jou vel met die regte sonskerm

Beskerm jou vel met die regte sonskerm 

Spandeer jy ’n fortuin aan breëspektrum, hoë SBF-sonrome sonder om te vra hoe dit werk en of dit nodig is? SBF (sonbeskermingsfaktor) bepaal hoe goed ...

Nie-chirurgiese behandelings vir 'n gesonde vel

Nie-chirurgiese behandelings vir ’n gesonde vel

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid nie-chirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van ...

Kollageen vertraag veroudering en gee jou ‘n stralende vel

Kollageen vertraag veroudering en gee jou ’n stralende vel

Kollageen is nie net noodsaaklik vir ’n jeugdige, stralende vel nie, maar hou ook verskeie ander gesondheidsvoordele in. Ongeveer 30% van die proteïen in die ...

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Om te verseker dat ons vel ons liggaam teen UV-strale, mikro-organismes en toksiese middels beskerm, moet dit voldoende bevogtig word. Dehidrasie is ’n toestand wat ...

Verstaan die verskil tussen sensitief en allergies

Verstaan die verskil tussen sensitief en allergies

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf ...

Grimeerkunsies vir ’n vars, natuurlike voorkoms

Velsorg vir jou veltipe én begroting

Velsorgmiddels val hoofsaaklik in twee kategorieë, naamlik kosmetiese, oor-die-toonbank produkte en mediese velsorgprodukte. Kosmetiese produkte werk oorwegend op die oppervlak, bevat minder aktiewe bestanddele en ...

Hoe om te sorg vir jou olierige vel

Hoe om te sorg vir jou olierige vel

’n Olierige vel word deur oormatige afskeiding deur die oliekliertjies in die vel veroorsaak. Die opeenhoping van olie op die buitenste vellaag kan witkoppies, swartkoppies, ...

Kies ’n versorgingsroetine wat vir jou vel werk

Kies ’n versorgingsroetine wat vir jou vel werk

Die media oorweldig ons met foto’s van perfekte gesiggies om duisende produkte te adverteer. Nie net laat die vlekkelose modelle jou twyfel oor jou eie ...

Scroll to Top