Dogtertjie-ma? Nooit! Toe word dit ’n avontuur

Dogtertjie-ma? Nooit! Toe word dit ’n avontuur

Plek vir ma–wees was daar nie. Boonop ’n ma van twee dogtertjies? Nooit! Maar die lewe is vol verrassings, en só ontdek REANDI GREY haar grootste avontuur. Rabbedoes kan mos nie dogtertjies grootmaak nie Uiteindelik! Die langverwagte dag het aangebreek … ons genderreveal. Is ek swanger met ’n dogtertjie of ’n seuntjie? Die afwagting is […]

Dogtertjie-ma? Nooit! Toe word dit ’n avontuur Read More »