Artikels
Hoe gemaak wanneer jou geloof getoets word?
RENATA VAN DER MERWE het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue geleer hoe om weer hulle voete te vind wanneer hulle geloof geskud
Kyk vandag se teëspoed vierkantig in die oë
BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teëspoed vierkantig in die oë te kyk. Maak blydskap in
Raak rustig en vertrou God met jou uitdagings
KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou
#VrolikEnBly
Voelgoed Media en Vroue wat Glo hou wéér retreat! Jy en jou geloofsvriendinne word uitgenooi om saam met topklas sprekers soos Liesel Krause-Wiid, Susan Coetzer,
Soms moet jy jou eie twyfel en uitdagings trotseer
MELISSA VAN BILJON het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy jou roeping kan
Leer die kuns van jou eie platform hê!
LYNETTE BEER het tydens die Vroue wat glo-retreat verduidelik hoe jy aandag met jou eie platform kan trek om die Woord van die Here versprei.
Persoonlike groei slyp jou vir jóú bediening
Jou bediening maak saak. MELISSA SWART het tydens die Vroue wat glo–retreat beklemtoon om die regte fokus te behou as dit kom by jou hart,
God begeer om ons elkeen heel te maak
Die een of ander tyd is daar ’n dimensie van elke mens se bestaan wat verwond word en heling nodig het. Leraar MELISSA VAN BILJON,
Geen pyn te erg en geen wond te diep nie
Jy is dalk gebroke, maar waaraan jy kan vashou, is dat jy nooit op ’n punt is waar jy nie herstel kan word nie. Jy