Artikels
Vul jou man met jou sterkpunte aan
“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se
Práát oor depressie met jou kind
“Dit is moeilik vir ouers om te weet hoe en wanneer hulle met hulle kind in gesprek moet tree oor depressie,” sê oudonderwyser en toneelkenner,
Uitputting word geleidelik gevaarlike uitbranding
“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN
Volhard, want seën volg ná gebrokenheid
“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER. Glo in God se beloftes wanneer
Is genesing deur geloof en gebed vir jóú moontlik?
“Ek het al gesien wanneer ek vir mense bid hoe hulle genesing ervaar,” sê radio–aanbieder BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Gebed het die krag om te
Kan balans jou ’n beter ma maak?
“Om ’n gesonde balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind, is uitdagend,” sê onderwyser en skrywer ZULÉKA SMIT. God kan jou
Hoe maak jy jou droom ‘n realiteit?
“Begin jou drome neerplak en -skryf. Op so ’n manier kan daardie droom ’n realiteit word,” sê sakevrou en motiveringspreker ANRI POWELL. Skep ’n droombord
Hou besigwees jou weg van God?
“Ons mis partykeer die Heilige Gees se stem. God wil ons lei, maar ons is te besig,” sê die radio-omroeper BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Ons
Hoe kry my kind ’n voorsprong in die lewe?
“Hoe gee jy jou kind ’n voorsprong in die lewe? Deur vir jou kinders te sê: Watter plan kan jy maak?” sê die lewensafrigter MANIE