Artikels

Serahni Symington

Skep ’n kalm atmosfeer in jou huis 

As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking

Lizanne du Plessis

Jou kind se woede uitbarstings 

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy

Serahni Symington

Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheid 

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret

Lizanne du Plessis

Skud die skuldgevoel van werkende ma af 

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis.

Serahni Symington

Portuurdruk begin vroeër as wat jy dink

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het.

Lizanne du Plessis

Om saam pret te hê as gesin

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir

Los die werkende ma-skuldgevoel! Serahni Symington

Motiveer jou kind sonder om te karring

Motivering is iets waaroor mammas baie wonder. Daar is ’n fyn lyn tussen gesonde motivering en ’n mamma wat neul. Wanneer dit by motivering kom,

Lizanne du Plessis

Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte

Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos

Serahni Symington

’n Goeie verhouding maak dissipline makliker 

Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is. Begin by drie eenvoudige konsepte: verhouding,

Scroll to Top