Artikels
Vergelyk jy jouself met die vroue om jou?
Is jy vinnig om jouself met ander te vergelyk en dan voel jy nie goed genoeg nie? Omarm eerder hoe spesiaal die Here jou geskape ...
Hoe kan ek meer vrede kry?
Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees ...
Wat as iemand my teleurstel?
Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...
Is ’n mens se sterfdatum vooraf bepaal?
Is ons elkeen se sterfdatum vooraf bepaal, is dit verby met jou ongeag wat jy doen of hoe jy lewe? En wie trek daardie streep? ...
Hoe help ek armoede verlig?
Armoede skep geleenthede waar ons God prakties kan dien. Dit is belangrik om te weet wat hulle nodig het, sodat ons hulle kan help en ...
Hoekom is die kerke leeg?
Mense op soek na antwoorde, hoop en oplossings behoort kerk toe te stroom. Tog gebeur dit nie. Iets sal moet verander! Lees wat sê Adrio ...
Wat as jaloesie jou vergiftig?
Die lewe is nie altyd regverdig nie. Hoe keer jy dat jaloesie jou lewe vernietig? Lees wat sê JANNIE LE ROUX. Wees eerlik en erken ...
Hoe gemaak met seerkry?
Jy het ondersteuning gesoek toe jy in ’n krisis was, maar niemand was beskikbaar toe jy hulle nodig gehad het nie. Party het selfs kwetsende ...
Wat as my huwelik wankel?
My man is verslaaf aan sy werk en luister skaars wanneer ek praat. Hy is kortaf met my en die kinders en weier om oor ...