Lesse wat jy leer uit jou plekke van seerkry

Lesse wat jy leer uit jou plekke van seerkry 

MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad al ’n paar lesse geleer en wonderwerke beleef.  Jou ma is toe jy 18 maande oud was dood aan kanker. Hoe het dit jou beïnvloed?   My ma is oorlede toe sy 37 was. Ek het geen herinnering aan […]

Lesse wat jy leer uit jou plekke van seerkry  Read More »