17 April 2025

#5MinuteMetGod Liesel Krause-Wiid

Waar om hoop te vind wanneer alles hopeloos voel 

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste oomblikke.  Leef elke dag voluit, want daar is altyd uitkoms  Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof ……...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Waar om hoop te vind wanneer alles hopeloos voel  Read More »

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk 

Daar is soveel salon- en verjongingskure op die mark. Sommige skoonheidsbehandelings kos ’n fortuin en party belowe drastiese resultate. Wat is jou moeite en geld werd?  Indien jy net een behandeling wil oorweeg, is ’n goeie chemiese afskilfering een keer ’n maand of elke ses weke ’n moet. Hoe meer gereeld jy die dooie velselletjies

Die beste salonbehandeling om jou mooier en jonger te laat lyk  Read More »

Scroll to Top