Bestuur jou digitale bates
Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee.
Jy het moontlik onlangs na jou testament gekyk en besluit wat jy wil hĂȘ met jou fisiese bates moet gebeur na jou dood. Die interessante vraag is nou: Het jy al gedink aan wat met jou digitale bates moet gebeur? Dalk het dit nog nie by jou opgekom dat jou eBay-, Twitter- of Facebook-rekening ân bate is nie.
Al jou digitale rekeninge word as bates beskou
Dink vir ân oomblik aan die inligting wat in hierdie aanlyn rekeninge vervat is en die potensiĂ«le waarde wat dit verteenwoordig.
As jy byvoorbeeld ân fotograaf is, is die meeste van jou kosbare werk digitaal ĂȘrens op jou rekenaar gestoor en met ân wagwoord beskerm.
Die jongste statistiek in Suid-Afrika toon dat daar die afgelope drie tot vier jaar ongeveer R750 000 000 onaangeraak in bankrekeninge lĂȘ. Ek weet nie van jou nie, maar ek sal vir seker nie my geld net ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word nĂĄ jou dood. Sonder ân geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor. SĂȘ ...
Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...