Nuwe jy [Oudio]

Nuwe jy [Oudio]

Nuutste oudio’s

Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening

Om mooi en vol selfvertroue te voel, begin deur dit te kies! Jou lewe is ’n storie wat die wêreld nodig het ...

Carla Gerryts, dieetkundige

Kies groei bo kritiek en begin leef met doel en balans, sê dieetkundige CARLA GERRYTS. Bou aan jouself van binne én buite. ...

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeut 

Veroudering is ongelukkig onafwendbaar. Daar is egter daaglikse selfsorgwenke wat jy kan volg om hierdie ’n mooier, gladder meer vredevolle proses te ...

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997, of Helien Gous (Gauteng en Wes-Kaap) by [email protected] of 084 549 2286.

Voelgoed Media

VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Scroll to Top