40 dae-geloofsuitdaging

As jy wil groei in jou verhouding met God en Sy stem wil hoor in ’n besige wêreld, skryf in vir Vroue wat Glo se 40 dae-geloofsuitdaging Hoor God se stem! Lynette Beer gebruik haar eie ervarings en dié van Bybelfigure om in 40 dae te wys hoe die Here vandag nog met Sy kinders praat.

Scroll to Top