Jou geluk hang nie van ander af nie
Bitter, soet of sout, alles maak ons wie ons uiteindelik is. Aktrise DORETTE POTGIETER besef nou dat al is die pad alleen, is dit tog nie eensaam nie. Die pad van ’n enkelma is vir niemand maklik nie. Die aakligste deel is om alleen kop te moet hou! Alle verantwoordelikhede is dan alleen myne. Ons […]
Jou geluk hang nie van ander af nie Read More »

![Rhona Erasmus [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Rhona_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)