Hoe om…‘n Gesonde, gelukkige gesin te skep
Spelterapeut en ouerskapkenner SERAHNI SYMINGTON leer jou die geheime vir ’n gesonde, gelukkige gesin, met minder stres! Gesinne is belangrik in ons vorming en ontwikkeling Gesonde lewensbeginsels vir gesonde gesinne – minder stres, angs en druk. Klink dit nie lekker nie? Kan jy dit deur die struktuur van jou gesin vir jou kinders se sosiale […]
Hoe om…‘n Gesonde, gelukkige gesin te skep Read More »