Doen kragoefeninge vir ’n vinniger metabolisme
’n Baie algemene opvatting is dat jy urelange kardiosessies moet doen om vet te verbrand. Doen eerder kragoefeninge om jou metabolisme te versnel. Kardio is baie goed vir ons kardiovaskulêre gesondheid, maar as kardio- en kragoefeninge met mekaar kompeteer vir langtermyn vetverbranding, wen kragoefening die goue medalje! Jou liggaam raak nie net vinnig gewoond aan…...
Doen kragoefeninge vir ’n vinniger metabolisme Read More »