Is dit tyd om jouself te laat geld?
Haar lewe en werk is in die kollig, maar INGRID PAULUS (VRAAGOM) is eintlik skaam. Dit het alles verander toe sy besluit het om haarself te laat geld … Vind die selfvertroue om jou persoonlike stem te ontdek Dit was ’n soel Sondagmiddag buite op die stoep. Pa Norman se old school-musiek het die ritme […]
Is dit tyd om jouself te laat geld? Read More »
