Om saam pret te hê as gesin
Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir pret. Maak tyd vir wat vir julle plesier bring Die eise van die lewe vandag is enorm. Is daar nog tyd in jou dag om te stop, rustig te raak…...
Om saam pret te hê as gesin Read More »
