Wees bewus van wat jy eet
Deur bewus te wees van wat ons eet en hoekom ons eet, kan ons die stryd teen emosionele eet wen. As jy die woord dieet hoor, dink jy aan maaltydplanne, porsies weeg en meet, en lysies met verbode opsies. Dit is moeite om te “dieet”. Om te dink oor wat jy eet behels meer as […]
Wees bewus van wat jy eet Read More »