Artikels

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Die belangrikste lesse in die lewe

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat ...

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ek wil verander, maar hoe? 

Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Dit wat belangrik is vir jou, is belangrik vir God 

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Die geskenk van God se genade 

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee 

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Word beter en nie bitter nie

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie. Teleurstelling is ...

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Moenie bang wees om jouself te wees nie

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om ...

#5MinuteMetGod Liesel Krause-Wiid

’n Lewe ná jou hartseer

Daar is altyd genesing vir gebroke harte, want ons dien ’n Vader wat dit wat stukkend is, heel en nuut kan maak. Pyn help om ...

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Verandering is nie ‘n slegte konsep nie

Wanneer jy ’n besluit neem en jou hart draai om ’n werklike ommekeer te bring in jou manier van praat, houding, denkwyse of selfs jou ...