Verminder selluliet en kry jou boude en bene fermer

Verminder selluliet en kry jou boude en bene fermer 

Hoe raak ek van die kuiltjies in my bobene ontslae? Dalk met ’n wonderroompie of ure lange kardio-oefening of deur net blare te eet?  Dit is sekerlik ’n vraag waarmee die meeste van ons worstel. Navorsing toon dat meer as 90% van vroue al êrens in hulle lewe selluliet gehad het of nog steeds daarmee […]

Verminder selluliet en kry jou boude en bene fermer  Read More »