Kan jou kind kophou in ’n krisis?
Dis heeltemal natuurlik dat jy jou kinders in ’n glaskas sou wou sit om hulle teen die lewe te beskerm. Tog móét hulle vir noodsituasies voorberei word. Berei jou kinders voor vir gevaarlike situasies Weet die kroos wat om in ’n krisis te doen of sal hulle soos soutpilare bly staan? Dis jou plig om […]
Kan jou kind kophou in ’n krisis? Read More »

