Hoe om jou kind met jou tyd en liefde te ondersteun
Vergeet van jou vergelyking en ondersteun jou kind met jou liefde en tyd! Jy is presies wie jou kind nodig het, vertel ANDRIËTTE NORMAN. Hoe om ’n balans tussen vergelyking en tevredenheid te vind Een van die struikelblokke van ma-wees is vir seker sosialemediaskuldgevoel. Jy maak ’n punt daarvan om gereeld te kyk na wat […]
Hoe om jou kind met jou tyd en liefde te ondersteun Read More »
