“Ek is ʼn introvert wat kán!” – YOLINDIE DIRKER
Vir Yolindie Dirker (39), ’n siviele ingenieur en uitgesproke introvert, was haar deelname aan die Nuwe Jy-program aanvanklik ’n reuse sprong. “Ek hou nie daarvan om my hart en siel in die openbaar te deel nie,” erken sy. “Maar ek het geweet dit is tyd vir ’n positiewe verandering. Ek wil die beste weergawe van […]
“Ek is ʼn introvert wat kán!” – YOLINDIE DIRKER Read More »

