Nuwe Jy 60 dae-uitdaging

Om maer te word, gaan nie net oor daardie nommer op die skaal nie. Gewigsverlies mag aanvanklik jou mikpunt wees, maar deur die kweek van gesonde gewoontes kan jy met Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging soveel méér bereik – maerder, gesonder én gelukkiger! As ander vroue dit kan regkry, kan jy ook! 

Scroll to Top