Die gelukkigste, beste jý
As jy rondom dertig is en voel asof jou lewe ’n bietjie stagneer, asof jy dieselfde dinge oor en oor doen … wanneer laas het jy jouself uitgedaag?
Doen die 30 dae-uitdaging vir dertigers vanaf 1 tot 30 Augustus.

Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!